Gedeelte/ Extract

Gedeelte/ Extract

1.1 Francois van Rooyen:

Is ‘n gekwalifiseerde landskapsargitek wat besluit het om sy “Mid-life-crisis” met twee hande aan te gryp, en alles wat hy nog altyd wou doen te doen.

 

Hy hou van kreatief wees, en lewe dit uit deur sy landskapsargitektuur, sketse teken, musiek maak en stories skryf.

 

Vandag bly hy saam met sy gesin in Stellenbosch.

’n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende - PE